Vra vir Sue: Roetine, Roetine, Roetine
Hulle is nou 6 jaar oud en in Graad 1 en dit word nou ’n nóg groter probleem, want soggens moet hulle 07:15 in die kar wees anders is hulle laat vir skool. My middae is ’n nagmerrie en teen vroegaand is ek uitgemergel. Wat doen ek om hierdie twee in ’n roetine te kry sodat dinge normaal kan verloop?
Read More