Van Stadige Werker na Een van die Vinnigste

Hy het so stadig gewerk dat hy dat hy gereeld na skool moes agterbly om onvoltooide werk af te handel. Nou, na een kwartaal in Graad 2, het die klasonderwyseres my meegedeel dat hy reeds amper een van die vinnigste werkers in die klas is.

letter-s

 

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.