Janca Verbeter in Baie Aspekte

Janca het in baie aspekte verbeter ― Wiskunde veral! Sy lees nou deur te spel en nie deur net te papegaai-lees nie. Selfvertroue is beter en selfs gedrag. Sy ruil nie meer syfers om nie.
Janca Botha

Ons het Janca by Edublox ingeskryf om haar lees- en Wiskunde vaardighede op te skerp, asook die omruil van syfers en letters te oorkom.

Janca het in baie aspekte verbeter ― Wiskunde veral! Sy lees nou deur te spel en nie deur net te papegaai-lees nie. Selfvertroue is beter en selfs gedrag. Sy ruil nie meer syfers om nie.

Bianca Botha
Randfontein
***

Janca skoolrapport

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.