Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Gee Jou Kind die Gereedskap vir Lees en Leer

Wanneer mens die regte gereedskap het, kan enige taak met groter gemak en effektiwiteit uitgevoer word. Stel jou voor dat...

Is My Kind Kreatief Genoeg?

Wanneer ons al die vaardighede wat ’n kind nodig het om akademies suksesvol te wees in ag neem, dink ons...

Voordele van Tweetaligheid

My seuntjie is 15 maande oud en praat nog nie. Ek is Afrikaans en my man is Engels. Nou wonder...

Vrae oor Konsentrasie, van Babadae tot Skooldae

Die onvermoë om te konsentreer is op baie onderwysers en ouers se lippe. Diagnoses word gemaak, baie navorsing word gedoen...

Visuele Diskriminasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom

Visuele diskriminasie is die vermoë om ooreenkomste en verskille tussen visuele stimuli te onderskei of raak te sien. As ‘n...

Wat Is Kognitiewe Vaardighede?

Kognitiewe vaardighede — konsentrasie, persepsie, geheue en logiese denke — is verstandsvaardighede wat gebruik word in die verwerwing van kennis,...

Swak Konsentrasie nie Altyd die Oorsaak van ‘n Leerprobleem

Wanneer dit kom by leerprobleme, het konsentrasie die swartskaap geword. Dit maak nie saak waarmee ‘n kind vandag op skool...

SA Laaste in die Wêreld met Wiskunde, Wetenskap en Lees

Ons het nie statistieke van voor 1995 nie, maar sedert 1995 is SA laaste in die wêreld met wiskunde, wetenskap...

Edublox Aanlyn Tutor Is Hier!

Wou jy nog altyd jou kind Edublox toe stuur maar daar is nie ’n kliniek naby nie? Of weerhou ander...

Hulp vir ADHD en Leesprobleme

Navorsing by die Sweedse mediese universiteit Karolinska Institutet het bewys dat oefening van werkende geheue ('working memory') sigbare veranderinge teweegbring...