Want Dit Werk!

Ons is baie bly en opgewonde oor Delaray se goeie uitslae hierdie kwartaal. Hy het veral in sy skryf, lees en selfs wiskunde baie beter presteer. Dit gaan by die huis ook al hoe makliker om nuwe woorde te leer en hy lees al vinniger en makliker as vroeër in die jaar.

School boyFrom: Jaco [mailto:jaco@…..]
Sent: Monday, September 28, 2015 9:32 PM
To: Maryke Stain <maryke@edublox.com>
Subject: Re: Delaray

Maryke

Ons is baie bly en opgewonde oor Delaray se goeie uitslae hierdie kwartaal. Hy het veral in sy skryf, lees en selfs wiskunde baie beter presteer.

Dit gaan by die huis ook al hoe makliker om nuwe woorde te leer en hy lees al vinniger en makliker as vroeër in die jaar.

Ek het nog nie met die juffrou gepraat nie, maar ek het ook nog nie nodig gehad om klas toe te gaan om te gaan praat oor sy konsentrasie nie, so ek is seker daar is selfs ‘n verbetering in die klas.

Baie dankie vir jul werk met hom en gaan voort met jul wonderlike werk, WANT DIT WERK!

Edublox BO!

Baie dankie van dankbare ouers
Jaco en Belinda

Delaray se rapport. ‘n Groot verbetering!

Delaray 1

Delaray 2

Note on Delaray’s photo: A stock photo was used.

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.