Lees Fantasties, Werkspas Beter, Rapport Fantasties

Sy klaswerk het ook stelselmatig begin verbeter. Gustav lees nou fantasties en sy klasjuffrou kan die verbetering skaars glo. Sy werkspas het baie verbeter omdat hy meer vertroue in homself gehad het. Hierdie kwartaal se rapport was ongelooflik en sy verbetering was hartsverblydend.
Feedback.3185717_std

From: Neels van Rensburg [mailto:neels@high….]
Sent: 23 August 2012 01:43 PM
Subject: RE: Edublox

Aan Edublox Wesrand

My seun Gustav het probleme ondervind met lees en veral โ€œbโ€ en โ€œdโ€ย verwarring. Sy werkspas was ook baie stadiger as sy klasmaats omdat hy baie graag alles wou reg he, en daarom was hy angstig om met sy werk te begin. Jare gelede het โ€˜n familielid se seun (nou โ€˜n suksesvolle sakeman) dieselfde probleme ondervind en nadat hy Edublox gedoen het, het skool vir hom baie aangenamer geword.ย Gelukkig het Edublox toe net โ€˜n Wes Rand tak oopgemaak en ek en my seun was daar.

Soos alle goeie dinge was dit nie juis baie lekker om mee te begin nie maar later was dit โ€˜n plesier om te gaan. Gustav en sy Pa het die b en d oor en oor geoefen. Hy het dadelik โ€˜n gevoel van sukses beleef in die Edublox klas en was baie trots op homself. Sy klaswerk het ook stelselmatig begin verbeter. Gustav lees nou fantasties en sy klasjuffrou kan die verbetering skaars glo. Sy werkspas het baie verbeter omdat hy meer vertroue in homself gehad het. Hierdie kwartaal se rapport was ongelooflik en sy verbetering was hartsverblydend.

Baie dankie aan Monique en al die Edublox personeel.

Karen van Rensburg


gvr

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.