Lees Baie Vlotter; Spel Baie Beter

Gerhard klank nou omtrent nie meer nie, en lees baie vlotter.... Hy let beter op en onthou meer detail. Sien voorbeelde van Gerhard se speltoetse nadat hy by Edublox aangesluit het:

Feedback.3185717_stdOns het by Edublox aangesluit omdat Gerhard gesukkel het om te lees.

  1. Hy het baie woorde geklank, en nie vlot gelees nie.
  2. Sy leesspoed was nie op standaard nie.
  3. Sy geheue oor wat hy gelees het, of na geluister het, was nie goed nie.
  4. Na twee kwartale van spraakterapie en spelreëls, het ek nie ‘n vreeslike groot verbetering gesien nie.
  5. Hierdie toets het my laat besluit om iets anders as spraakterapie te probeer:

gerhard-01

Verbetering:

  1. Gerhard klank nou omtrent nie meer nie, en lees baie vlotter.
  2. Ek weet nie wat sy leesspoed nou is nie, maar ek verwag dat dit beter is as toe ons begin het.
  3. Hy let beter op en onthou meer detail.
  4. Sien voorbeelde van Gerhard se speltoetse nadat hy by Edublox aangesluit het:

gerhard-03

gerhard-02

Gerhard maak nog steeds foute, soos hoofletters aan die begin van ‘n sin, name ens. Dit hang net af of hy op dié reëls konsentreer of nie.

Maja Lötter

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.