Kaylinn se moeder skryf:
Aan wie dit mag aangaan.
Kaylinn was ‘n baie teruggetrokke kind gewees toe sy aan die begin van die jaar begin het by Edublox.
Nou is sy vol selfvertroue en selfversekerd. Sy twyfel nie meer so baie in haarself nie en haar lees het van ‘n 5/10 (Nov 2015) na ‘n 5/7 (Jun 2016) gegaan. Juffrou het twee weke terug gesê haar lees is nou ‘n 7/7!
Groete
Jacqueline Bekker
16 Oktober 2016
Kaylinn se onderwyseres skryf:
Kaylinn has continued to make steady progress as a result of your programme. Her languages, Afrikaans and English have improved in quality and appropriate time management. Her numeracy has made upward progress but has yet to reach a good, independent level of attainment. In addition, Kaylinn’s self-confidence and sense of independence is much improved and will hold her in good standing for Grade 4 next year.
Regards
Reta Pelcher
October 2016
Kaylinn se skoolrapport, vierde kwartaal 2015:
KODERING 9-10 Uitmuntende prestasie 8 Goeie prestasie 6-7 Voldoende prestasie 4-5 Gedeeltelike prestasie 1-3 Ontoereikende prestasie
Kaylinn se skoolrapport, twee kwartale later:
KODERING 7 Uitmuntende prestasie 6 Meriete prestasie 5 Substansiële prestasie 4 Bevredigende prestasie 3 Gemiddelde prestasie 2 Elementêre prestasie 1 Nie bereik nie