From: Smit, Linda [mailto:LiSmit@Anglo………..]
Sent: Tuesday, February 25, 2014 8:07 AM
To: Edublox Vaal Triangle
Subject: RE: Tax Invoice
Importance: High
Hi Marietha,
Eerstens, vind asseblief hierby aangeheg bewys van betaling vir Maart se klasse.
Ek wil dan ook tweedens asseblief reel dat Clarissa haar Februarie klas volgende week Dinsdag kom inhaal asseblief – 04/03/2014. Ek sal sorg dat sy 16:15 by jou is.
Ek wil net gou soos ‘n tipiese moeder spog! Clarissa het vir haar Engels en Afrikaans eksamens verlede week gesit en opsommings doen! En gister het sy by die huis gekom met haar Engelse toets – 80% vir haar eksamen gekry! Ek was sommer in my noppies met haar hoor! Ons het rondgespring en gedans van vreugde en blydskap! Wil net vir jou dankie se hiervoor! Dit lyk beslis asof sy waarde put uit jou lessies elke week!
Baie dankie!
Linda Smit
Senior Internal Auditor
Group Internal Audit
Clarissa se skoolpunte aan die verbeter: Van 68% tot 80% vir Engels!