—–Original Message—–
From: Nicolette Smith [mailto:servic….]
Sent: 04 October 2016 03:08 PM
To: gene@edublox.com
Subject: TENIKA SMITH
Hi Gene,
Aangeheg is Tenika se twee evalueringsverslae, een van verlede jaar en die huidge een.
Eerstens wil ek net van die oomblik gebruik maak om vir julle baie, baie, baie dankie te sê vir alles wat julle in haar belê het. Julle het waarlik goeie resultate behaal met haar. Ek is so trots op haar… sy het hierdie kwartaal vir alles sewes gekry, net vir “Listening and speaking (Engels)” het sy ‘n 6 gekry. Ek dink dit is uitstekend… danksy julle weereens. 🙂
Baie liefdetjies.
Nicolette
Tenika se 2015 rapport:
Tenika se 2016 rapport: