‘n Wesenlike Verskil in Haar Punte

Moot kinders
Jolene en Michael ontvang toekennings vir akademiese prestasie

From: Marilyn Herrington [mailto:marilyn@alc….]
Sent: Thursday, November 13, 2014 11:34 AM
To: ‘Marelize Odendaal’
Subject: RE: Prestering van leerders

Goeie dag Marelize,

Ek wil net se dat ek vandag ‘n baie trotse ma is. Albei my kinders het gisteraand akademiese toekennings ontvang by die skool.

Jolene het die jaar begin met haar lees wat ver onder standaard was en dit het haar leerwerk ook beïnvloed. Ek het van Edublox gehoor en haar ingeskryf. Reeds in die middel van die jaar kon ek ‘n wesenlike verskil in haar punte sien. Een van die groot verskille wat ek self ook kon sien is hoe gefokus Jolene is – haar konsentrasie is uitstekend.

Julle maak werklik ‘n reuse verskil en ek sien uit om te sien hoe Michael net nog verder gaan verbeter!

Kind Regards,
Marilyn Herrington

Marilyn Herrington Moeder van Jolene & Michael

Skip to toolbar