Joachim is meer verantwoordelik met huiswerk, hy konsentreer beter en hy verstaan meer van sy huiswerk. Sy handskif het ook baie verbeter sowel as sy spelling. Hy is mal oor Edublox, dit voel of hy weer lus is vir die lewe want hy kan nou huiswerk makliker doen en verstaan.
Joachim sukkel nog met die lees, maar hy vorder nou baie beter as wat hy op skool gedoen het verlede jaar. Hy is nou baie lief vir lees en koop sommer self storieboeke.
Hanlie Koekemoer
Joachim se skoolrapport wys ‘n verbetering van 12% van Kwartaal 1 tot Kwartaal 3. Al die kwartaalpunte tel saam vir Kwartaal 4 se punt: