Groot Verbetering in Spelling

Feedback.3185717_stdJannes het by Edublox aangesluit om sy lees te verbeter. Hy het einde September 2010 begin met Edublox. Gedurende die 4de kwartaal het ek ‘n groot verbetering in sy spelling opgemerk.

Nadat ons by verskeie leesterapeute was ervaar ek Edublox baie positief aangesien Jannes nog steeds uitsien om die sessies by te woon.

Daar is nog baie werk om te doen aan leesspoed en geheue.

Mev Olivier


‘n Voorbeeld uit Jannes se speltoetsboek, vóór hy by Edublox aangesluit het…

jannes-01

…en ‘n voorbeeld vier weke daarna:

 

jannes-02

Mev Olivier Jannes se moeder

Skip to toolbar