Spelling en Handskrif in ‘n Digitale Wêreld
Hoekom moet kinders nog die vaardigheid van spelling en ’n netjiese handskrif bemeester in 'n wêreld waarin speltoetsers en sleutelborde alledaagse hulpmiddels geword het? Is dit nie net so argaïes as om te probeer trigonometrie deurkom sonder die hulp van ’n wetenskaplike sakrekenaar nie?
Read More