Lees Jou Kind Vlot Maar Sonder Begrip?
Wanneer ‘n kind vlot kan lees word daar sommer net aangeneem dat sy begrip ook goed is, maar tussen drie en tien persent van daardie kinders verstaan meeste van die tyd nie wat hulle lees nie.
Read MoreSeun Floreer ná Edublox se Hulp
Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy gemiddeld van 35% tot 65% verbeter. Hy is nou in gr.7 en het in die eerste kwartaal sy “beste rapport nog” gekry. Boonop is hy tot sy laerskool se leerlingraad verkies.
Read MoreLeesbegrip Is die Doel van Lees
Leesbegrip is die doel van lees. Die rede waarom ons lees is immers om sin te maak uit dit wat op die bladsy geskryf staan. Wanneer ’n kind vlot lees, aanvaar ons dat sy verstaan wat sy gelees het, maar 3 tot 10% van vlot lesers begryp nie wat hulle gelees het nie. Hoewel daar ander redes mag wees, is die algemene oorsake van ’n gebrek aan leesbegrip die volgende...
Read More