Vrae oor Konsentrasie, van Babadae tot Skooldae
Die onvermoë om te konsentreer is op baie onderwysers en ouers se lippe. Diagnoses word gemaak, baie navorsing word gedoen en almal hoop dat dit hul kinders gespaar sal bly.
Read MoreIntensiewe Vakansiekursus: Verbeter Konsentrasie, Geheue en Lees
Vra jouself …. Het my kind sy hoop om ooit vlot te kan lees verloor? Ly hy aan 'n swak selfbeeld as gevolg van leerprobleme en/of swak skoolprestasie? Is daar 'n moontlikheid dat hy hierdie jaar gaan druip? As jy "ja" geantwoord het op enige van hierdie vrae, is ons intensiewe 10-dag vakansiekursus dalk die antwoord vir jou!
Read MoreMy Kind Kan Nie Konsentreer Nie!
As jou kind kwaai sukkel om haar by een speelding of aktiwiteit te bepaal, kan jy nou al aan haar konsentrasievermoë begin bou. As sy die dag skool toe gaan, sal sy jou bedank! Hierdie artikel, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in die Desember 2017 uitgawe van Baba & Kleuter.
Read MoreHulp vir ADHD en Leesprobleme
Navorsing by die Sweedse mediese universiteit Karolinska Institutet het bewys dat oefening van werkende geheue ('working memory') sigbare veranderinge teweegbring in die aantal dopamien reseptors in die menslike brein. Werkende geheue is kritiek vir onder andere...
Read MoreSukkel Jou Kind met Aandag en Konsentrasie? Daar Is Hulp!
Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos byvoorbeeld hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is ten minste vier baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie:
Read MoreAandag! Navorsing Bewys dat Konsentrasie Geleer Kan Word
Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos bv. hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is drie baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie...
Read MoreKinders Kan Hulle Konsentrasie in Net Vyftien Ure Verbeter
Baie kinders vind dit moeilik om te konsentreer en sukkel gevolglik om te leer of eksamens af te lê. Volgens 'n onlangse studie kan hierdie vaardigheid egter binne net 15 ure aangeleer word.
Read MoreBeter Konsentrasie Na Net 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapoer
Die resultate van die studie toon verbeterde konsentrasie, of anders gestel, verbeterde gefokusde aandag, na net vyf dae. Gefokusde aandag is die vermoë om op een ding te konsentreer en alle ander dinge wat jou aandag kan aflei, te ignoreer. Mense met aandaggebreksindroom is bekend daarvoor dat hulle sukkel om op een ding op ‘n slag te fokus.
Read More