40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Leer Afrikaans: Vergelykings

'n Vergelyking is 'n vorm van beeldspraak wat die eksplisiete ooreenkoms tussen die onderwerp en iets totaal anders noem. Dit...

Leer Afrikaans: Wanneer Gebruik Ek ’n Afkappingsteken?

Die afkappingsteken word gebruik by meervoudsvorme en verkleiningsvorme van naamwoorde wat op die vokaalletter i, o, u en 'n beklemtoonde...

Leer Afrikaans: Homofone

Homofone is woorde wat van mekaar verskil wat die spelling en betekenis betref, maar dieselfde klink as ’n ander woord....

Leer Afrikaans: Versamelname

'n Versamelnaam of versamelwoord is ’n selfstandige naamwoord wat ’n versameling dinge van dieselfde soort aandui. Hoewel versamelname na 'n...

Leer Afrikaans: Dieregeluide

Dieregeluide is werkwoorde wat gebruik word om die geluide wat diere maak te beskryf, soos die die kwetter van voëls...

Leer Afrikaans: Intensiewe Vorme

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus gebruik om 'n byvoeglike naamwoord te versterk. 'n...

Leer Afrikaans: Idiome

Idiome word ook spreekwoorde, gesegdes of segswyses genoem. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en...

Leer Afrikaans: Persoonsname (120+ Voorbeelde Ingesluit)

'n Persoonsnaam is 'n afgeleide selfstandige naamwoord wat 'n persoon aandui, bv. werker, kunstenaar, Parysenaar, Paarliet, ens. Hier volg 'n...

Gratis Afrikaanse Begripstoetse vir Laerskool-leerders

Leerders sukkel dikwels om begripstoetse te beantwoord omdat hulle nie genoeg woordeskat het om die konteks te verstaan nie. Hulle...

Leer Afrikaans: Trappe van Vergelyking

Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap...