Beter Skoolresultate Lei tot Ander Voordele
Joshleen Durand van die Paarl in die Wes-Kaap is nie net besig om haar disleksie en diskalkulie op die ouderdom van tien te oorkom nie, maar blink ook akademies uit met ‘n algehele gemiddeld van 62.5%. Joshleen, en ander topleerders, wat addisionele, naskoolse lees- en skryfondersteuning by Edublox-klinieke regoor die land ontvang het, het waarlik verstommende akademiese vordering in 2015 getoon...
Read MoreHarde Werk kan Lees- en Wiskunde Agterstand Laat Kwyn
Die tweede moontlikheid waarom jou seun se skoolwerk agter is, is as gevolg van ʼn vaardigheidsprobleem. Dit het niks te make met intelligensie nie, maar beteken bloot dat die vaardighede wat die boustene van lees, wiskunde en leer vorm, nie sterk genoeg is nie.
Read More