10-Dag Intensiewe Vakansiekursus Verbeter Lees & Leer
Vra jouself…. Het my kind sy hoop om ooit vlot te kan lees verloor? Ly hy aan 'n swak selfbeeld as gevolg van leerprobleme en/of swak skoolprestasie? Is daar 'n moontlikheid dat hy hierdie jaar gaan druip? As jy "ja" geantwoord het op enige van die bostaande vrae, is ons intensiewe vakansiekursus dalk die antwoord vir jou!
Read More