Vra vir Sue: Voordele van Tweetaligheid
My seuntjie is 15 maande oud en praat nog nie. Ek is Afrikaans en my man is Engels. Nou wonder ons of dit nie die oorsaak van die probleem is nie. Miskien verwar ons hom. Moet ons eerder net een taal kies en daarby hou? Dit sal moeilik wees, maar ter wille van ons kind sal ons dit doen.
Read More