Swak Konsentrasie

09

May'23

Vrae oor Konsentrasie, van Babadae tot Skooldae

Die onvermoë om te konsentreer is op baie onderwysers en ouers se lippe. Diagnoses word gemaak, baie navorsing word gedoen en almal hoop dat dit hul kinders gespaar sal bly.

Read More

28

Apr'18

Swak Konsentrasie nie Altyd die Oorsaak van ‘n Leerprobleem

Wanneer dit kom by leerprobleme, het konsentrasie die swartskaap geword. Dit maak nie saak waarmee ‘n kind vandag op skool sukkel nie, ‘n gebrek aan konsentrasie word blameer. Daar is egter ander redes waarom ’n kind byvoorbeeld stadig werk, opdragte nie kan onthou nie en verkeerd afskryf van die bord.

Read More

14

Dec'17

My Kind Kan Nie Konsentreer Nie!

As jou kind kwaai sukkel om haar by een speelding of aktiwiteit te bepaal, kan jy nou al aan haar konsentrasievermoë begin bou. As sy die dag skool toe gaan, sal sy jou bedank! Hierdie artikel, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in die Desember 2017 uitgawe van Baba & Kleuter.

Read More

18

Mar'16

Sukkel Jou Kind met Aandag en Konsentrasie? Daar Is Hulp!

Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos byvoorbeeld hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is ten minste vier baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie:

Read More

15

Oct'15

Aandag! Navorsing Bewys dat Konsentrasie Geleer Kan Word

Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos bv. hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is drie baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie...

Read More

14

May'15

Radio Onderhoud: Hanteer Konsentrasieprobleme Só

‘n Kind se vermoë om te lees, te leer, en Wiskunde effektief te doen lê die grondslag van akademiese sukses, wat natuurlik ‘n reuse impak het op hulle toekoms. Wanneer ‘n kind egter sukkel om in die klaskamer te konsentreer...

Read More

05

Apr'15

Kinders Kan Hulle Konsentrasie in Net Vyftien Ure Verbeter

Baie kinders vind dit moeilik om te konsentreer en sukkel gevolglik om te leer of eksamens af te lê. Volgens 'n onlangse studie kan hierdie vaardigheid egter binne net 15 ure aangeleer word.

Read More

30

Sep'14

Beter Konsentrasie Na Net 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapoer

Die resultate van die studie toon verbeterde konsentrasie, of anders gestel, verbeterde gefokusde aandag, na net vyf dae. Gefokusde aandag is die vermoë om op een ding te konsentreer en alle ander dinge wat jou aandag kan aflei, te ignoreer. Mense met aandaggebreksindroom is bekend daarvoor dat hulle sukkel om op een ding op ‘n slag te fokus.

Read More
Skip to toolbar