Simptome van ‘n Leesprobleem
Leesprobleme kan reggestel word. Die eerste stap is om 'n leesprobleem te identifiseer. ‘n Ouer wat enige van die simptome, wat hier beskryf word, in sy of haar kind opmerk, behoort te weet dat die kind hulp nodig het.
Read MoreSó Identifiseer Jy ‘n Leesprobleem (Gratis Vraelys)
Daar’s ‘n gesegde wat lui, “Geluk is nie die afwesigheid van probleme nie, dis die vermoë om hulle te hanteer.” Party probleme word die beste hanteer deur hulle net te ignoreer. Dan is daar probleme wat nie net gelos kan word nie, wat mettertyd net groter en groter word. Een so ‘n probleem is ‘n leesprobleem...
Read MoreEdublox Leessentrums: Die Antwoord vir Leesprobleme
Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met ‘n bepaalde doel voor oë: sodat hy kan lees om te leer. Om behoorlik te kan lees is dus die grondslag van, of voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n mens se beroepsukses in die toekoms...
Read MoreLeesprobleme: Van Oorsaak tot Oplossing
Lees verteenwoordig ’n kode-stelsel: die alfabetiese stelsel. ‘n Groot aantal kinders is daartoe in staat om dié kode na ’n jaar se skoolgaan te ontsyfer, maar vir ten minste een uit elke vyf kinders is dit ’n heeltemal ander ervaring. Lees, wat vir ander maklik is, is vir hulle eenvoudig net bokant hulle vuurmaakplek.
Read MoreLeesprobleme — en Wat om Daaromtrent te Doen
Wat is die tipiese simptome van ‘n leesprobleem? Waarmee sukkel die kind gewoonlik? Hier is ‘n lys van die mees algemene simptome van ‘n leesprobleem: Een van die mees ooglopende tekens is omkerings. Kinders met hierdie soort probleem verwar dikwels letters soos b en d...
Read More