Leerstyle: Toets Jou Kind se Leerstyl Só maar Berei Hom Voor vir die Regte Lewe
Leerstyle word oor die algemeen in drie kategorieë opgedeel: visuele leerders, wat moet sien om te kan leer, ouditiewe leerders, wat moet hoor om te kan leer, en taktiele of kinestetiese leerders, wat verkies om te leer terwyl hulle doen. Toets jou kind se leerstyl só, maar maak ook seker dat jy hom vir die hier en nou, die regte lewe, voorberei.
Read More