Die Rol van Oogspan in die Leesproses
As 'n mens se oë oor 'n gedrukte reël beweeg, beweeg hulle in 'n reeks vinnige sprongetjies wat deur kort pousetjies onderbreek word. Die spronge en die pouses volg mekaar so vinnig op dat 'n mens heeltemal onbewus is van hulle en daarom glo die meeste mense dat hulle oë egalig oor die bladsy beweeg terwyl hulle lees....
Read More