Logiese Denke Oefening (Antwoorde Ingesluit)
Die verband tussen logiese denke en lees is lank reeds in die literatuur bevestig. Daar word gesê “daar is nie lees sonder redeneer nie” en daar word selfs gesê “lees is redeneer”. Behalwe dat logiese denke belangrik is vir leesbegrip bestaan duidelike bewys daarvoor dat spesifieke opleiding in logiese denke mense “slimmer” maak.
Read More