Geletterdheid in Suid-Afrika ‘n Krisis
Skokresultate toon dat Suid-Afrikaanse leerders konstant onderpresteer en nie net onder die swakste ter wêreld gereken word nie, maar ook onder die swakste in Afrika.
Read MoreKleurblokkies Verbeter Leesprobleme Speel-Speel
OOIT gedink gekleurde blokkies, inkleurpotlode, letters en werkkaarte kan die lewe van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verbeter? Dít is Audiblox, die opvoedkundige leerprogram wat al sedert die 1980's hoop bring aan mense met leer- en leesprobleme.
Read MoreKinders Ondervind Wêreldwyd Probleme Met Lees
LEESPROBLEME word wêreldwyd ondervind. Alle pogings wat tot dusver aangewend is om die probleem onder die knie te kry, het misluk. Steeds meer en meer kinders in lande oor die wêreld heen sukkel met lees.
Read MoreLees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie
Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie roman. Vir 25 persent van die wêreld se bevolking, die disleksielyers, bly hierdie plesier net ‘n droom, want letters maak nie vir hulle sin nie.
Read MoreGestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf
''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor lees en sien skryf het. Sonja, wat breinskade opgedoen het toe sy as baba breinvliesontsteking gehad het, kon nie verstaan waarom haar jonger sussie dit kon regkry en sy nie.
Read MoreSentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering
TWEE weke in die Julie-vakansie het 'n groot verskil gemaak in die lewe van Gerhard Niemand (10) van Pretoria. 'n Blitskursus vir kinders met leesprobleme wat hy in dié tyd bygewoon het, het sy leesvaardigheid van gr. 1-vlak tot st. 5-vlak opgeskuif. Daarby het sy leesbegrip ook met 20 persent verbeter.
Read More