Seun Floreer ná Edublox se Hulp
Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy gemiddeld van 35% tot 65% verbeter. Hy is nou in gr.7 en het in die eerste kwartaal sy “beste rapport nog” gekry. Boonop is hy tot sy laerskool se leerlingraad verkies.
Read MoreWaarom Sommige Kinders Vlot Lees Maar Sonder Begrip
Leesbegrip is die doel van lees; die rede waarom ons lees is immers om sin te maak uit dit wat op die bladsy geskryf staan. Wanneer ‘n kind vlot lees, aanvaar ons dat sy verstaan wat sy gelees het, maar drie tot tien persent van vlot lesers begryp nie wat hulle gelees het nie.
Read MoreLeesprobleme: Van Oorsaak tot Oplossing
Lees verteenwoordig ’n kode-stelsel: die alfabetiese stelsel. ‘n Groot aantal kinders is daartoe in staat om dié kode na ’n jaar se skoolgaan te ontsyfer, maar vir ten minste een uit elke vyf kinders is dit ’n heeltemal ander ervaring. Lees, wat vir ander maklik is, is vir hulle eenvoudig net bokant hulle vuurmaakplek.
Read MoreLeessentrum Verbeter Kinders se Lewens
Om behoorlik te kan lees is die grondslag van, of voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook 'n belangrike bepaler van 'n mens se beroepsukses in die toekoms. 'n Kind, wat nie behoorlik kan lees nie, se toekoms is duister. Die swak leser het nie net 'n agterstand teenoor goeie lesers nie, maar in werklikheid bou hy met verloop van tyd 'n al hoe groter agterstand teenoor goeie lesers op...
Read MoreWaarom die Klankmetode Somtyds Misluk
Vanweë die kompleksiteit van die geskrewe woord woed daar reeds meer as ‘n eeu ‘n debat oor die gebruik, al dan nie, van die klankmetode om elementêre lees te onderrig.
Read MoreSkool Hoef Nie ‘n Nagmerrie Te Wees Nie
Dom, stupid. Dis verseker die mees afskuwelike woorde denkbaar en behoort as vloekwoorde verklaar te word. Tog is dit hoe kinders hulself ervaar as skool ‘n nagmerrie word. ‘n Leesles neem ure om deur te werk...
Read MoreVideo: Hulp Vir Kinders Wat Sukkel Met Lees
Om behoorlik te kan lees is die grondslag van, of voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook 'n belangrike bepaler van 'n mens se beroepsukses in die toekoms.
Read MoreAs Skool ‘n Kwessie Raak
Die nuwe skooljaar is op dreef, en of jou kind nou vir die eerste keer skool toe gaan of al op hoërskool is, daar is verskeie uitdagings. Maar elk kan oorwin word. Ons bespreek ‘n hand vol.
Read MoreDie Gevolge van Leesprobleme en die Waarde van Goeie Leesvaardighede
Stel jou voor dat jy nie kan lees nie. Jou akademiese loopbaan sal nie verder gaan as hoërskool nie, wat jou kanse om jou ooit op te werk in die wêreld ernstig sal kniehalter. Aangesien jy nie ‘n aansoekvorm kan invul nie, sal jy nooit sonder hulp kan aansoek doen vir ‘n werk nie...
Read MoreAs Jou Kind Sukkel…
As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit dalk net moeilik om te lees. Kinders wat sukkel om te lees of skryf word dikwels geterg dat hulle dom is, wat hulle selfbeeld van kleins af ‘n knou gee...
Read More