Leesprobleme Hulp Vereeniging

17

Oct'10

Edublox Lees-, Wiskunde en Leerkliniek in Vereeniging

Die Edublox-kliniek in Vereeniging staan onder beheer van Marietha Mare, 'n kranige sportvrou en bibliotekaresse wat besorgd geraak het omdat kinders algaande minder lees. Met verdere ondersoek het sy ontdek dat die kinders nie lèès nie omdat hulle nie kàn nie. Lees is moeilik, aldus lees hulle nie. Marietha het besluit om iets aan die saak te doen.

Read More
Skip to toolbar