‘n Eerste vir Noordwes Provinsie
Marina Wilters is aan die stuur van hierdie nuwe lees- en leerkliniek en is opgewonde om die Noorwesters te help om hulle volle potensiaal te ontwikkel. Sy is ‘n ou hand as dit kom by opvoedkunde en was vir 18 jaar verbonde aan die FET kollege in Polokwane...
Read More