40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Wat Veroorsaak Leesprobleme?

Leesprobleme ontstaan dikwels wanneer kinders nie die nodige grondvaardighede bemeester het nie. Ontdek hoe lees as ’n laagsgewyse proses werk...

Disleksieprobleme Kry Hier Unieke Aandag. Beproefde Program Toegepas

Leergestremde kinders is nie dom nie. Die term leergestrem beteken daar is 'n wanverhouding tussen die werklike en die verwagte...

Gestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf

''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor...