Sukkel Jou Kind met Lees en Leer?
Het jou kind die vermoë om akademies uit te blink, maar bereik steeds nie sy volle potensiaal nie? Sukkel jou kind om te konsentreer, beplan en organiseer? Het hy 'n swak geheue? Dalk is lees vir hom ‘n probleem? Sukkel hy om tussen b en d te onderskei? Lees hy stadig en hakkelrig, of sukkel hy om te verstaan wat hy lees?...
Read MoreSmoor Leerprobleme Betyds in Kiem
Wanneer ouers nalaat of uitstel om aandag aan ’n kind se leerprobleme te gee, het dit verreikende gevolge. Edublox se wiskunde-lees-en-leerkliniek waarsku dat ouers wat besluit om ’n kind met leerprobleme te weerhou van hulp, nie die negatiewe finansiële implikasies van so ’n besluit moet onderskat nie.
Read MoreSeun Floreer ná Edublox se Hulp
Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy gemiddeld van 35% tot 65% verbeter. Hy is nou in gr.7 en het in die eerste kwartaal sy “beste rapport nog” gekry. Boonop is hy tot sy laerskool se leerlingraad verkies.
Read MoreHarde Werk kan Lees- en Wiskunde Agterstand Laat Kwyn
Die tweede moontlikheid waarom jou seun se skoolwerk agter is, is as gevolg van ʼn vaardigheidsprobleem. Dit het niks te make met intelligensie nie, maar beteken bloot dat die vaardighede wat die boustene van lees, wiskunde en leer vorm, nie sterk genoeg is nie.
Read More‘n Verhaal van Hoop
Lameez Armien van Goodwood, Kaapstad, is ʼn ongelooflik trotse en liefdevolle ma met ʼn verstommende verhaal van hoop om te vertel. Haar twee seuns, Jeremiah en Joshua, is ʼn identiese tweeling en is reeds sedert hulle drie weke oud is in haar pleegsorg.
Read MoreWiskunde-Probleme ‘n Werklikheid
Wanneer daar van leerprobleme gepraat word, neem baie mense aan dat ons na leesprobleme verwys. Mens hoor dit gereeld: “n Leerprobleem is ’n leesprobleem.” Dis natuurlik nie die waarheid nie. Rekenkundige probleme kom net so algemeen voor soos leesprobleme by leerders wat sogenaamd leergestremd is.
Read MoreAs Jou Kind Sukkel…
As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit dalk net moeilik om te lees. Kinders wat sukkel om te lees of skryf word dikwels geterg dat hulle dom is, wat hulle selfbeeld van kleins af ‘n knou gee...
Read MoreHelp! My Kind Het ‘n Leerprobleem
Ongeag die afwesigheid van fisieke, sensoriese of ander ooglopende gestremdhede, presteer sommige kinders nie na verwagting nie. DEUR MILLICENT MERTON
Read MoreKleurblokkies Verbeter Leesprobleme Speel-Speel
OOIT gedink gekleurde blokkies, inkleurpotlode, letters en werkkaarte kan die lewe van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verbeter? Dít is Audiblox, die opvoedkundige leerprogram wat al sedert die 1980's hoop bring aan mense met leer- en leesprobleme.
Read MoreGestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf
''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor lees en sien skryf het. Sonja, wat breinskade opgedoen het toe sy as baba breinvliesontsteking gehad het, kon nie verstaan waarom haar jonger sussie dit kon regkry en sy nie.
Read More