Van Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)
Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n mens se beroepsukses in die toekoms. Die swak leser het nie net ‘n agterstand teenoor goeie lesers nie, maar in werklikheid bou hulle met verloop van tyd ‘n al hoe groter agterstand teenoor goeie lesers op. Gelukkig is daar hoop! Alida Smit vertel hoe haar seun, Abraham, disleksie oorkom het en 'n Meestersgraad verwerf het.
Read MoreEdublox op Ontbytsake
Het jou kind 'n leerprobleem? Sukkel hy om sy volle potensiaal te bereik? Het jou kind 'n konsentrasieprobleem of 'n swak geheue? Lees hy stadig en hakkelrig, of lees hy met swak begrip? Verwar hy dalk letters soos b en d? Spel hy woorde soos wat hulle klink, soos "sienkie" pleks van "seuntjie"? Is hy gediagnoseer met disleksie of ADHD? Edublox maak leer en lees maklik!
Read More