Oplossings vir Leesprobleme
Leesprobleme is ‘n werklikheid. Skokresultate toon dat Suid-Afrikaanse leerders konstant onderpresteer en nie net onder die swakste ter wêreld gereken word nie, maar ook onder die swakste in Afrika. Volgens Graeme Bloch, outeur van 'The Toxic Mix — What’s Wrong with South Africa’s Schools and How to Fix It', is 60% tot 80% van ons skole disfunksioneel...
Read MoreWat Veroorsaak Leesprobleme?
Lees word beskou as die belangrikste vaardigheid wat 'n kind op skool moet bemeester, omdat hy moet leer om te lees sodat hy kan lees om te leer. Die implikasie hiervan is dat die kind wat 'n goeie leser is ook 'n goeie leerder sal wees.
Read MoreDie ABC van ‘n Doeltreffende Leesmetode
Stel jou voor dat jy nie kan lees nie. Jou akademiese loopbaan sal nie verder gaan as hoërskool nie, wat jou kanse om jou ooit op te werk in die wêreld ernstig sal kniehalter. Aangesien jy nie ‘n aansoekvorm kan invul nie, sal jy nooit sonder hulp kan aansoek doen vir ‘n werk nie...
Read MoreWaarom die Klankmetode Somtyds Misluk
Vanweë die kompleksiteit van die geskrewe woord woed daar reeds meer as ‘n eeu ‘n debat oor die gebruik, al dan nie, van die klankmetode om elementêre lees te onderrig.
Read MoreGestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf
''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor lees en sien skryf het. Sonja, wat breinskade opgedoen het toe sy as baba breinvliesontsteking gehad het, kon nie verstaan waarom haar jonger sussie dit kon regkry en sy nie.
Read More