Só Identifiseer Jy ‘n Leesprobleem (Gratis Vraelys)
Daar’s ‘n gesegde wat lui, “Geluk is nie die afwesigheid van probleme nie, dis die vermoë om hulle te hanteer.” Party probleme word die beste hanteer deur hulle net te ignoreer. Dan is daar probleme wat nie net gelos kan word nie, wat mettertyd net groter en groter word. Een so ‘n probleem is ‘n leesprobleem...
Read MoreVra vir Susan: Die Belangrikheid van Lees
Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met ‘n bepaalde doel voor oë: sodat hy kan lees om te leer. Om behoorlik te kan lees, is dus die grondslag van, of voorvereiste vir, leersukses op skool en...
Read More