Hoe Babas Leer Praat

20

Jul'14

Praat Jou Kind Slim

Daar is min twyfel dat taalontwikkeling een van die sleutel-mylpale in vroeƫ kinderontwikkeling is. Baie van 'n kind se toekomstige sosiale en intellektuele ontwikkeling hang van hierdie mylpaal af. 'n Taalagterstand kan lei tot isolasie en dat die kind homself onttrek, asook tot leerprobleme en swak akademiese prestasie.

Read More
Skip to toolbar