Wat Is Kognitiewe Vaardighede?
Kognitiewe vaardighede — konsentrasie, persepsie, geheue en logiese denke — is verstandsvaardighede wat gebruik word in die verwerwing van kennis, en kan beskou word as ‘n kind se gereedskap vir leer.
Read MoreDie Rol van Werkende Geheue in Lees
Die term werkende geheue is in die 1970’s deur twee navorsers, Baddeley en Hitch saamgestel, en verwys na die vermoë om tydelik sekere feite of gedagtes in die geheue te hou terwyl ‘n probleem opgelos word of ‘n taak verrig word...
Read MoreFeite Oor Visuele Geheue
Verskeie navorsers het beweer dat soveel as tagtig persent van alle leer deur die oë plaasvind, wat beteken dat visuele geheue 'n beslissende aspek van leer vorm. Visuele geheue is die vermoë om visuele waarnemings te stoor en later, as die oorspronklike waarneming nie langer sigbaar is nie, weer te herroep. Hier is paar feite oor visuele geheue...
Read More‘n Swak Geheue Kan Leer Belemmer
Om te kan leer, moet 'n persoon iets wat hy waargeneem het, kan stoor om dit sodoende later weer te kan herroep. Die mens se vermoë om te kan memoriseer of onthou, maak leer dus moontlik....
Read MoreOnthou Tog! Geheue Is ‘n Vaardigheid, Nie ‘n Gawe Nie
Die media dwing aanvullings op ons af; winkelrakke kreun onder die druk van botteltjies en blikke, pille en poeiers... En dit terwyl die ontwikkeling van ‘n skerp, betroubare geheue soos liggaamsbou werk: mens moet dit oefen.
Read MoreLuister en Onthou. Hoekom Ouditiewe Geheue Belangrik Is
Ouditiewe geheue behels die vermoë om inligting, wat mondeling aangebied word, in te neem, te verwerk, in die geheue te stoor en dan in staat te wees om dit weer te herroep. Wesenlik omvat dit die vaardighede van aandag gee, luister, verwerk, stoor, en herroep.
Read More