Disleksieprobleme Kry Hier Unieke Aandag. Beproefde Program Toegepas
Leergestremde kinders is nie dom nie. Die term leergestrem beteken daar is 'n wanverhouding tussen die werklike en die verwagte prestasie van kinders. Altesame 15% van die Westerse bevolking sukkel om te lees ondanks 'n betreklik hoë intelligensie...
Read MoreSentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering
TWEE weke in die Julie-vakansie het 'n groot verskil gemaak in die lewe van Gerhard Niemand (10) van Pretoria. 'n Blitskursus vir kinders met leesprobleme wat hy in dié tyd bygewoon het, het sy leesvaardigheid van gr. 1-vlak tot st. 5-vlak opgeskuif. Daarby het sy leesbegrip ook met 20 persent verbeter.
Read More