40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Disleksie: Kenmerke, Tipes, Oorsake en Hulp

Wat is disleksie? Is omkerings die enigste kenmerk van disleksie? Hoe lyk disleksie? Hoeveel mense het disleksie? Wat is die...

Video: Só Word Disleksie Oorkom

Maddie sal nooit kan lees nie, het professioneles voorspel. Mense wat haar geëvalueer het, het gesê hulle het nog nooit...

Help, My Kind Het Disleksie (Deel 5)

Die brein is plasties. Dit kán verander en ontwikkel. Disleksie word dus nie veroorsaak deur ‘n permanente probleem in die...

Help, My Kind Het Disleksie (Deel 4)

Een vaardigheid moet eers vasgelê word voor ons ’n daaropvolgende vaardigheid kan baasraak. Dis soos met ‘n leer opklim: sportjie...

Help, My Kind Het Disleksie (Deel 3)

Die situasie van 'n kind met disleksie kan nie verstaan word tensy ons raaksien dat hy ‘n mens is nie....

Help, My Kind Het Disleksie (Deel 2)

Navorsing oor disleksie het natuurlik nie agtergebly nie. Soos lankal vermoed, het fMRI-skanderings bevestig dat daar wel verskille tussen die...

Help, My Kind Het Disleksie (Deel 1)

Daar is min dinge wat by ‘n ouer soveel spanning veroorsaak as ‘n kind wat sukkel met lees, spel en...

Vrede Met Disleksie

Daar is miljoene mense wat ondanks hul onvermoë om reg en vinnig te kan lees, die suksesleer klim. Vra maar...

Lees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie

Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie...

Disleksie ‘Nie ‘n Biologiese Probleem’

DISLEKSIE is 'n gebrek aan leerervaring en is nie 'n biologiese probleem wat met medisyne behandel kan word nie, sê...