Video: Só Word Disleksie Oorkom
Maddie sal nooit kan lees nie, het professioneles voorspel. Mense wat haar geëvalueer het, het gesê hulle het nog nooit tevore disleksie so ernstig soos met haar gesien nie, en dat haar ouers moet probeer om dinge te vind wat Maddie buite akademie mee suksesvol kan wees, omdat sy nooit in 'n akademiese omgewing sal aard nie.
Read MoreHoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers
'n Leermetode wat oor die afgelope dertig jaar deur 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige navorser ontwikkel is, is deesdae besig om wêreldwyd skoolkinders uit die verlammende greep van disleksie te verlos.
Read MoreLees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie
Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie roman. Vir 25 persent van die wêreld se bevolking, die disleksielyers, bly hierdie plesier net ‘n droom, want letters maak nie vir hulle sin nie.
Read MoreDisleksie: Raad aan Ouers
LEES en leer is dié twee dinge waarop 'n kind se sukses in sy skoolloopbaan geskoei word. Eers leer hy om te lees, dan lees hy om te leer. Lees is dus van kardinale belang in die opvoedingsproses. Maar vir sommiges, die disleksielyers, vir wie letters net nie sin maak nie, kan dit 'n ernstige agterstand beteken.
Read MoreSentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering
TWEE weke in die Julie-vakansie het 'n groot verskil gemaak in die lewe van Gerhard Niemand (10) van Pretoria. 'n Blitskursus vir kinders met leesprobleme wat hy in dié tyd bygewoon het, het sy leesvaardigheid van gr. 1-vlak tot st. 5-vlak opgeskuif. Daarby het sy leesbegrip ook met 20 persent verbeter.
Read More