Leer Afrikaans: Dieregeluide
Dieregeluide is werkwoorde wat gebruik word om die geluide wat diere maak te beskryf, soos die die kwetter van voƫls of die brul van 'n leeu. Die woorde is dikwels klanknabootsing van die klank wat die dier maak, maar nie altyd nie.
Read More