Só Leer Jy Kinders Lees
Lees is die belangrikste vaardigheid wat 'n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met 'n bepaalde doel voor oë — sodat hy kan lees om te leer. Lees is veel meer as net die herkenning van woorde. Dit is 'n holistiese proses wat die kind in totaliteit betrek.
Read MoreSes Redes Waarom Lees Belangrik Is
Hoe vaar jou kind met lees? Lees is een van die eerste vaardighede wat aangeleer word; ‘n vaardigheid wat dwarsdeur jou kind se lewe verreikende gevolge gaan hê.
Read MoreLeessentrum Verbeter Kinders se Lewens
Om behoorlik te kan lees is die grondslag van, of voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook 'n belangrike bepaler van 'n mens se beroepsukses in die toekoms. 'n Kind, wat nie behoorlik kan lees nie, se toekoms is duister. Die swak leser het nie net 'n agterstand teenoor goeie lesers nie, maar in werklikheid bou hy met verloop van tyd 'n al hoe groter agterstand teenoor goeie lesers op...
Read MoreDie Gevolge van Leesprobleme en die Waarde van Goeie Leesvaardighede
Stel jou voor dat jy nie kan lees nie. Jou akademiese loopbaan sal nie verder gaan as hoërskool nie, wat jou kanse om jou ooit op te werk in die wêreld ernstig sal kniehalter. Aangesien jy nie ‘n aansoekvorm kan invul nie, sal jy nooit sonder hulp kan aansoek doen vir ‘n werk nie...
Read More