Visuele Diskriminasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom
Visuele diskriminasie is die vermoë om ooreenkomste en verskille tussen visuele stimuli te onderskei of raak te sien. As ‘n kind oor onvoldoende visuele diskriminasie beskik, sal hy heel waarskynlik die volgende skolastiese simptome openbaar...
Read MoreRuimtelike Oriëntasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom
Ruimtelike oriëntasie verwys na die vermoë om die verhouding van ‘n voorwerp tot die waarnemer waar te neem. As ‘n kind ruimtelike oriëntasieprobleme het, sal hy heel waarskynlik die volgende simptome openbaar...
Read MoreVra vir Susan: Die Belangrikheid van Lees
Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met ‘n bepaalde doel voor oë: sodat hy kan lees om te leer. Om behoorlik te kan lees, is dus die grondslag van, of voorvereiste vir, leersukses op skool en...
Read More