Om Op Skool Te Presteer
Net voordat die skoolvakansie regtig begin, is daar ’n oomblik van waarheid wanneer ouers hul kind se jaareinde-skoolrapport ontvang. Dit is vir alle ouers van die uiterste belang is om te weet waarna om te kyk wanneer jy jou kind se skoolrapport lees, ongeag die finale punt wat ’n kind ontvang.
Read MoreOnthou Tog! Geheue Is ‘n Vaardigheid, Nie ‘n Gawe Nie
Die media dwing aanvullings op ons af; winkelrakke kreun onder die druk van botteltjies en blikke, pille en poeiers... En dit terwyl die ontwikkeling van ‘n skerp, betroubare geheue soos liggaamsbou werk: mens moet dit oefen.
Read More