Hulp vir ADHD en Leesprobleme
Navorsing by die Sweedse mediese universiteit Karolinska Institutet het bewys dat oefening van werkende geheue ('working memory') sigbare veranderinge teweegbring in die aantal dopamien reseptors in die menslike brein. Werkende geheue is kritiek vir onder andere...
Read MoreSukkel Jou Kind met Aandag en Konsentrasie? Daar Is Hulp!
Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos byvoorbeeld hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is ten minste vier baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie:
Read MoreOorwin Aandaggebreksindroom
Duisende kinders word jaarliks met aandaggebreksindroom (of ADHD) gediagnoseer en dit plaas ouers voor die moeilike keuse van behandeling. ‘n Kort aandagspan, hiperaktiwiteit en impulsiewe gedrag is deel van kindwees, maar by kinders met aandaggebreksindroom het dit ‘n negatiewe invloed op hulle lewe...
Read MoreDie Brein is Plasties. En Dis Goeie Nuus
Jou seun het dalk disleksie, jou dogter dalk ADHD. Tot onlangs is dié probleme as verdoemend beskou, maar gelukkig is dit nie meer die geval nie. Vandag weet ons dat die brein plasties is; die brein is vervormbaar en dis goeie nuus vir jou kinders.
Read MoreBeter Konsentrasie Na Net 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapoer
Die resultate van die studie toon verbeterde konsentrasie, of anders gestel, verbeterde gefokusde aandag, na net vyf dae. Gefokusde aandag is die vermoë om op een ding te konsentreer en alle ander dinge wat jou aandag kan aflei, te ignoreer. Mense met aandaggebreksindroom is bekend daarvoor dat hulle sukkel om op een ding op ‘n slag te fokus.
Read More