Papierpoppe is so oud as wat papier is, miskien honderde jare of selfs duisende jare, as sommige skattings waar is.
Die grootste Amerikaanse vervaardiger van papierpoppe, McLoughlin Brothers, is gestig in die vroeë 1800’s en is in 1920 verkoop aan Milton Bradley. Rondom hierdie tyd papierpoppe gewild geword in die VSA en in gewildheid gegroei oor die volgende dekades. ‘n Papierpopkonvensie word elke jaar in die VSA gehou, met honderde deelnemers.
Klik op die papierpoppe van jou keuse en druk vir ure se kreatiewe spel!
Recent Posts
[adrotate banner="3"]
[adrotate banner="5"]
[adrotate banner="5"]
Categories
- Afrikaans – Disleksie en Leesprobleme
- Afrikaans – Leer en Leergereedheid
- Afrikaans – Studiehulp en Pret Aktiwiteite
- Cognitive Skills and Deficits
- Dyslexia: Symptoms, Causes and Treatment
- Edublox Clinics, Research and News
- Edublox in the Press
- Miscellaneous
- Reading, Maths and Learning
- Study Skills, Techniques and Methods
0 Responses on Pret met Papierpoppe"