Edublox op Ontbytsake

Het jou kind ‘n leerprobleem? Sukkel hy om sy volle potensiaal te bereik? Het jou kind ‘n konsentrasieprobleem of ‘n swak geheue? Lees hy stadig en hakkelrig, of lees hy met swak begrip? Verwar hy dalk letters soos b en d? Spel hy woorde soos wat hulle klink, soos “sienkie” pleks van “seuntjie”? Is hy gediagnoseer met disleksie of ADHD? Edublox maak leer en lees maklik!

Hierdie program is gebeeldsend op Ontbysake op 13 Oktober 2012:

 

0 Responses on Edublox op Ontbytsake"

Leave a Message

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Skip to toolbar