Meet Susan du Plessis, Educational Practitioner at Edublox Pretoria East
Susan specialises in helping children reach their full potential, including assisting them to overcome learning disabilities like dyslexia and dyscalculia.
Read MoreVideo: Dyslexia Explained to Kids
Kids might have heard the word before, but do they know what it means? In this video, we explain where the word comes from, what it is, and what to do when they think they need help with reading.
Read MoreVan Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)
Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n mens se beroepsukses in die toekoms. Die swak leser het nie net ‘n agterstand teenoor goeie lesers nie, maar in werklikheid bou hulle met verloop van tyd ‘n al hoe groter agterstand teenoor goeie lesers op. Gelukkig is daar hoop! Alida Smit vertel hoe haar seun, Abraham, disleksie oorkom het en 'n Meestersgraad verwerf het.
Read MoreTurning Dyslexia Around with Neuroplasticity
Neuroplasticity or brain plasticity refers to the brain’s ability to change in response to learning. Learn how neuroplasticity, together with cognitive training, reading intervention, and proper learning principles, holds the answer to healing dyslexia.
Read MoreMaths Difficulties Are Real: Getting Help
In today’s world, mathematical knowledge, reasoning and skills are also no less important than the ability to read. Whether in science, business, or daily living, we cannot escape the use of numbers. Every job, from the rocket scientist to the sheep herder, requires maths! No matter the country you live in or the language you speak, maths is an unavoidable and required knowledge.
Read More14 Facts About Dyslexia
The term dyslexia describes a severe reading difficulty. While a lot of uncertainty continues to surround dyslexia, here are fourteen facts.
Read MoreLogiese Denke Oefening (Antwoorde Ingesluit)
Die verband tussen logiese denke en lees is lank reeds in die literatuur bevestig. Daar word gesê “daar is nie lees sonder redeneer nie” en daar word selfs gesê “lees is redeneer”. Behalwe dat logiese denke belangrik is vir leesbegrip bestaan duidelike bewys daarvoor dat spesifieke opleiding in logiese denke mense “slimmer” maak.
Read MoreStudiewenke: Haal die Angel Uit Eksamenskryf met 9 Studiewenke
Daar is min woorde wat leerders en hul ouers se bloed so vinnig in yswater laat verander soos die woord ‘eksamen’. Goeie studiegewoontes kan egter die eksamenvrees in eksamenvreugde verander. Hier is nege studiewenke, verskaf deur Hannelie Brönner van die Edublox-tak in Durbanville, wat sal help om die angel uit eksamenskryf uit te haal.
Read MoreVerbeter Só Jou Kind Se Langtermyngeheue
Alhoewel die woord ‘geheue’ ’n “alles-of-niks”-proses veronderstel, is dit duidelik dat daar verskillende tipes geheue is, elk tot ’n mate onafhanklik van die ander. Sewe tipes geheue speel ‘n onontbeerlike rol in die leesproses.
Read MoreMeet Hannelie Brönner, Educational Practitioner at Edublox Durbanville
Hannelie has always had a passion for children who struggle with learning and has worked in this field for the past 17 years, first as a remedial/support teacher, then as senior leader and finally Headteacher at a Special School. Over the years, particularly whilst working in the UK, she became increasingly aware of the fact most learners who struggled to learn, had poor cognitive skills...
Read More